Olimpiese Winterspele 1936

IVe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1936

Gehou in Garmisch-Partenkirchen, Duitsland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 646 (566 mans, 80 vroue)[1]
Items 17 in 4 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1936
Sluitingseremonie 16 Februarie 1936
Amptelik geopen deur Kanselier Adolf Hitler
Atlete-eed Wilhelm Bogner
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1932: Lake Placid (VSA)
Volgende Spele 1940: Sapporo (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada.[2] In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy